Gala Evening 2017!


Gala Evening 2017Die Efficient Wealth-groep saam met van die ander rolspelers wat gehelp het om die gala-aand so ‘n sukses te maak. Van links: Jeanetta Marais (skakelbeampte van die Besigheidskamer), Fanus Truter, Willem

ADSC_1316     Van die gaste eet gesellig

ADSC_1302Die wenners saam met Dawie Roodt. Van links: Hennie en Soney Muller van Coffee@Work (Klein Ondernemings), Petri Conradie Life Bayview privaat hospitaal, wenner van die Groot Ondernemings-afdeling, Dawie en Lorette Grobbelaar (Oliver Bande, wenner Medium afdeling)ADSC_1283Life Bayview privaat hospitaal het vir die tweede keer in drie jaar koning gekraai in die afdeling vir Groot Ondernemings (omset van R20 miljoen en meer). Hier ontvang Petri Conradie die toekennig van Marika Thomatos en Paul Kruger

ADSC_1311Tersia Marais, bekende vryskut fotograaf saam met haar ou skoolmaat Dawie Roodt. By hulle staan van links Willem Basson van die Efficient Wealth-groep (links) en Fanus Truter, voorsitter Mosselbaai Besigheidskamer.

ADSC_1294Dawie Roodt berdank die Besigheidskamer die Delport vir sy geskenk

ADSC_1291André-Pierre Delport het ‘n geskenk, wat sy vrou geskilder het, aan Dawie Roodt oorhandig. Op die agtergrond bewonder Dawie en Fanus Truter, voorsitgter van die Besigheidskamer die geskenk


You might also like these articles: