Jy is genooi na ons Netwerk Geleentheid – 21 Februarie


 

Bring u besigheidskaartjies saam en kom ontmoet die nuwe Munisipale Bestuurder Adv Thys Giliomee.

Datum: 21 Februarie 2017

Tyd: 18:30 vir 19:00

Koste: R50 lede en R65 nie-lede

RSVP teen Maandag, 20 Februarie 2017

Kontak admin@mossebaychamber.co.za of 044 698 1865


You might also like these articles: