Sonkrag: Volhoubaar en koste-effektief


Sentraal-Suid Koöperasie (SSK) bestaan reeds 86 jaar. SSK spits hul daarop toe om waarde toe te voeg vir elke besigheidseienaar/boer om sodoende die langlewendheid van hul besigheid/boerdery te verseker. Om hierdie rede het SSK betrokke geraak by sonkrag.

 

SSK Solar -Inligtingstuk MBBK


You might also like these articles: