|
Hierdie Is 'n oop uitnodlging. Tydens ons gesprek staan ons stil by die nuwe boek 'CALM - to advance in business.' This book is about the fundamental principles of a great business and serves as aleadership guide towards significance.
Callie Roos faslliteer besighede en gemeenskappe vir groei rondom leierskapsdenke, bestuursvaardighede en spandinamika. Die intervensies speel uit teen die dekor van 'n geoptimlseerde vloeimodel waar hy terugspeel op al sy ervarlnge in sy besigheid, die Spesiale Magte, die Weermag en dan ook sy besondere voortiefde vir die natuur, spoorsny en oorkewing.
Opsioneel: Dan is daar ook die boek getiteld 'In Christus - van toeskouer tot spoortrapper' wat die eenvoud van Chrlstenwees omvou binne die radikale andersheld van n nuwe galoot. Die boek Wandelaar (ook Wanderer) vra na die een groot lewensles en die eenvoud rondom dit.
Opsloneel: Ons kuier random die unieke lewensrels van Andre Dledericks, die vader van kleinspan operasies In die Suid Afrikaanse Spesiale Magte. Die dekor is die gesprek tussen twee Spesiale Magte operateurs die laaste maande voor sy dood twlntig jaar gelede. Ons raak aan kleinspan operasies, sukses, en sinvolheld.
Dit is 'n kuler geleentheid vir persoonlike verryking en groei. Korn vra jou vrae en kuier saam -informeel en gesellig. |