SA vandag een jaar lank ingeperk

Dit is vandag presies een jaar sedert Suid-Afrika in ’n harde inperking ingegaan het. Suid-Afrika staan tans op meer as 1,5-miljoen positiewe koronavirusgevalle en meer as 52 000 Covid-19-verwante sterftes. Suid-Afrika is tans in die eerste fase van sy inentingsuitrolplan met meer as 220 000 gesondheidswerkers wat teen die koronavirussiekte, met die Johnson & Johnson-entstof, … Read more