Groet die Grotman 2


Lefra Produksie se eerste optrede van Groet die Grotman 2. Die hoofrol is vertolk deur: Wynand von Vollestee (Gielie van Ouboet en Wors)
Datum: 9 Maart 2018
Tyd: 19:00
Plek: Mosselbaai Stadsaal
Toegang: R160
Kaartjies is beskikbaar by ACVV Mosselbaai (ingang van Harry Giddy Park) 044 691 1039


You might also like these articles: