VOORGESTELDE OPGRADERING VAN LOUIS FOURIE WEG (HOOF PAD 33 AFDELING 1), MOSSELBAAI (DEA&DP VERW NR. 16/3/3/6/7/1/D6/28/0199/15)
View this in English
Comments and Response Reports
Die Konsep Basiese Evalueringsverslag (DBAR) is gefinaliseer en sal beskikbaar wees op ons webwerf (http://sescc.net/south-africa-western-cape-gardenroute-sharples-environmental-services-george_article_branch_1) vir ‘n 30-dae kommentaar periode, wat sal strek van 4 Julie 2016 tot 3 Augustus 2016.
Ingesluit hierby is ‘n afskrif van die Kommentare en Antwoorde Verslag (“Comments and Response Report”) wat al die kommentare saamvat asook aanwys hoe dit aangespreek is.
Indien u enige verdere kommentare het, stuur dit skriftelik in voor of op 3 Augustus 2016, na die volgende:
SHARPLES ENVIRONMENTAL SERVICES CC
Vir Aandag: Steve Kleinhans
Posbus 9087
George
6530
E-POS: steve@sescc.net
FAKS: 044-874-5953
Indien u enige navrae het, kontak gerus vir Steve Kleinhans by die George kantoor.
Dankie vir u belangstelling en insette in die omgewingsproses.