Mosselbaai Besigheidskamer beskik tans oor ‘n 5/8ste dag, administratiewe pos.  Die persoon sal werksaam wees vanuit die kantoor in Hartenbos.

Navrae kan gerig word aan Jeanetta Marais by 044 698 1865 / admin@mosselbaychamber.co.za

Werksbeskrywing:  Administratiewe persoon

  1. Navrae:
  1. Netwerk geleenthede:

Reel van maandelikse netwerk geleentheid: venue, sprekers, borge:

Ander netwerk geleenthede: tref die reelings vir enige andere vergaderings netwerk geleenthede – onder andere:

Hulp verlening mbt die reel van die gholfdag

Hulp verlening mbt die reel van die gala-aand/jaareind funksie

 

Reel van Algemene Jaarvergadering

 

  1. Finansies:

 

  1. Reel van maandelikse bestuursvergaderings:
  1. Webwerf:

 

  1. Ledewerwing:

 

  1. Lede skakeling:
  1. Goeie dienslewerings projek:

 

  1. Algemeen:

Hantering van enige ander versoek wat vanaf die komitee gevra mag word.

uitsuur van eposse aan die databasis soos versoek word deur verskeie organisasies na oorleg pleging met die voorsitter